Persoonlik, hou ek baie van dinge tooi en ‘n klaar-produk afrond, so dit was nog altyd vir my lekker om vir my foto kliënte te bedien met raam, canvas-uitleg en idée of voorstel of twee. Ongeveer ‘n jaar en half gelede het ek, inspirasie vir hierdie spesiale raamreeks gekry, en het ek begin navorsing doen [...]



