Martin & Christelle – Laatson Porterville

Dit is amptelik my eerste blog post wat ek self gelaai het op my nuwe website, waaraan ek (ons) al so lank beplan + werk…..(Vanessa uitstel….) en dan weer moed bymekaar skraap om die finale groot stap te vat.

Lank gewag vir hierdie oomblik, soooo baie dankie vir almal se geduld,  Helene van http://swimminginpajamas.blogspot.com/ vir al jou “creative juice” en Iaan van http://plusplusminus.co.za/ vir my mmmm “agterkant” van my blog – ek was en is nogsteeds ’n leuk op die Blogging en Iaan het my regtig gehelp, waardeer dit baie. Lekker nuwe uitdaging vir my.

Ek het myself wys gemaak die laaste twee jaar, ek wil nie inspring in die “fotografie race” nie (soos ek dit gesien het), kan soms so groot impak hê op ‘n mens (myself), en dit alles is nog vir my te groot, al wat ek wil doen met my hele hart & siel is om  foto’s te neem, daai knoppie agter die kamera te kliek, met lig te speel & eksperimenteer, kinders op te dollie, hulle onskuldige jeug vas te vang, te beleef en deel, my kinders af te neem, en ‘n spesiale dag vas te vang waar die liefde so teenwoordig is vir mekaar……**goosebumbs** ….. families se skaterlag en interaksie vas te vang….. maar daar gaan so baie goed gepaard met die fotografie besigheid, dat dit nie net daar kan bly nie en vir my om hierdie stap te geneem het, was groot kopskuif.  Ek het dit so lank probeer vermy, maar dit help nie, tyd staan nie stil nie nog minder tegnologie.  En die mense in die fotografie bedryf, mede-fotograwe is so vriendelik, plat op die aarde &  nederig,  heeltemal anders as wat ek myself voorgestel het, ek het sulke goeie vriende gemaak.

Vir my was dit om ook te besef dat my blog vir my ‘n “sharing & caring” moet wees vir my kliente en hulle vriende &  familie en mense wat my blog lees, en nie net ’n diens te verskaf.  Mense wat belangstel,  in te laat in my lewe en myself te herinner in my agterkop, dis okay, dis fine……ek sal cope met die tegnologie en al hou ek nie by die pas nie, is dit ook fine, “Alle roem spruit uit die durf om te begin” :) .

Ek is op die oomblik nog nie gebalanseerd met tydsbeplanning en my foto’s, raamwinkel & huishouding moet elkeen hulle plekkie kry, so vir ieder en elk van my kliente, wat altyd so geduldig (en lank gewag het) vir hulle foto’s, verskriklik baie dankie.  Ek ken die opgewondenheid vir foto’s, ek voel self so met elke “shoot” en met die ”editing” sit ek so baie in en beplan, dis wat ek doen, gee my alles.

Soooo genoeg spanning opgebou, my ma sal uit haar klere spring as sy sien ek het die finale stap geneem met my blog, nie te praat van al my kliente, mede-fotograwe, vriende en familie wat my so motiveer en ondersteun……bitter baie dankie vir al julle geduld, ondersteuning & motivering en liefde. Ek hoop om nog vele liefde te deel in my blog. 

Die woorde is maar nog min, emosies baie en regtig vir my ‘n voorreg .  En ons Hemelse Vader, wat als vir my moontlik maak, wat my lei, my help en my bless, oor en oor, ek is so lief vir Hom.  Sjoe…..en nou raak ek hopeloos te filosofies.  Tot ‘n volgende keer, dankie vir die inloer, kom loer weer in.

Plattelandse groetnis

Ek het Martin en Christelle se troue verlede jaar se einde afgeneem by Laatson, Porterville, dit was soooo mooi dag, tussen die son en bewolkte weer.  

Leave a Reply

5 Comments

  1. on February 29, 2012 #

    STUNNING!!!!

    • vanessad
      on February 29, 2012 #

      Dankie Zellie!

  2. on February 29, 2012 #

    Sjoe, Vriendin, dit is absoluut STUNNING!! Jy is so TALENTVOL en AWESOME vrou, mag jy net van krag tot krag gaan!!

  3. on February 29, 2012 #

    Nessie, ek kan nie dink dat vir een oomblik oor jouself, jou talente, en wat die Here in jou gesit het, getwyfel het nie! Dis ‘n fees-vir-die-oog! Well done! En hope Godbless en Sy guns, en waarskynlik nog groter horisonne, virjo vorentoe!
    hug, i

  4. on February 29, 2012 #

    My kind ek is uit my vel van blydskap oor jou blog wat jy aangepak het. Jy het n Godgegewe talent met mense en kinders met jou fotografie, jy hoef vir niemand terug te staan nie, gebruik dit. Pragtige troue !

Kayvon Webster Womens Jersey James Starks Womens Jersey Jerry Hughes Authentic Jersey Brandon Bolden Red Jersey Authentic Ropati Pitoitua Womens Jersey Gavin Escobar Jersey Womens Brock Osweiler elite Jersey Dion Sims Womens Jersey Womens Sidney Rice medium Jersey Rob Housler Jersey Dermontti Dawson Jersey Womens Larry Fitzgerald Black Jersey Latavius Murray Authentic Jersey Jason Peters Womens Jersey Melvin White Womens Jersey Nike Rhett Ellison Purple Jersey Kellen Winslow Jersey Andre Branch Jersey Elite Steven Jackson Black Jersey Authentic Ameer Abdullah Kids Jersey Youth Dawan Landry 4X Jersey Adam Hayward Jersey Deion Sanders Jersey Manny Ramirez Jersey Daniel Fells Jersey Jason Babin Authentic Jersey Youth Clinton McDonald medium Jersey Giovani Bernard Womens Jersey Youth Mario Williams medium Jersey Youth Leon Hall Orange Jersey Tommy McDonald Authentic Jersey Womens Byron Bell Jersey Jon Baldwin Red Jersey Cairo Santos Womens Jersey Alameda Ta'amu Authentic Jersey Eric Ebron Jersey Chris Carter L Jersey Erik Pears Womens Jersey Leonard Johnson Authentic Jersey Jared Cook Womens Jersey C.J. Fiedorowicz Authentic Jersey Youth Jason Verrett elite Jersey Michael Harris Jersey Lardarius Webb Jersey Authentic Anthony Spencer Black Jersey Jim McMahon Womens Jersey Anthony McCoy Authentic Jersey Kenny Britt L Jersey Anthony Spencer Authentic Jersey Brian Schwenke Womens Jersey Brandon Bolden Authentic Jersey Reggie Wayne Jersey