Out of the Ordinary Frames

Persoonlik, hou ek baie van dinge tooi en ‘n klaar-produk afrond, so dit was nog altyd vir my lekker om vir my foto kliënte te bedien met raam, canvas-uitleg en idée of voorstel of twee.

Ongeveer ‘n jaar en half gelede het ek, inspirasie vir hierdie spesiale raamreeks gekry, en het ek begin navorsing doen om uiting aan hierdie kreatiewe entoesiasme te gee. Ek het lukraak die een hout na die ander probeer tot ons die kuns bemeester het met ons eie plattelandse “Out of the ordinary” rame.

‘n Goeie fotograaf-vriendin van my, Lizelle Lotter, het eendag by my kom kuier en was ongelooflik in vervoering oor die rame, wat op daardie stadium slegs rou patroonplate was. Sy het daar en dan die rou rame gekoop. Sy het my in staat gestel om volstoom met produksie van die rame te begin.

Sy het my net weer laat besef dat sukses uit die durf om te begin gebore word!

(Sy het ook die fotos van die reeks geneem)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply

3 Comments

  1. on April 12, 2012 #

    MY kind wat kan ek se -Jesus het jou soveel talent gegee gebruik dit altyd ten volle.
    HY sorg op wondelike maniere al is dit deur die glimlag van die persoon op die foto wat jy moet afneem, dit maak jou ook so gelukkig as jy daarvan praat daarna. Lief jou mamma

  2. on April 16, 2012 #

    Vanessa, jou rame is regtig stunnig!!! Iets besonders. Stuur asb vir my ‘n pryslys. Dankie

Trackbacks/Pingbacks

  1. Fabulous Frames {Giveaway} | The Pretty Blog - April 13, 2012

    [...] chance to win another fantastic prize!  Two lucky readers can each get their hands on these “Out of the Ordinary Frames” made by photographer Vanessa de Villiers . Vanessa designs and makes all these stunning [...]

Kayvon Webster Womens Jersey James Starks Womens Jersey Jerry Hughes Authentic Jersey Brandon Bolden Red Jersey Authentic Ropati Pitoitua Womens Jersey Gavin Escobar Jersey Womens Brock Osweiler elite Jersey Dion Sims Womens Jersey Womens Sidney Rice medium Jersey Rob Housler Jersey Dermontti Dawson Jersey Womens Larry Fitzgerald Black Jersey Latavius Murray Authentic Jersey Jason Peters Womens Jersey Melvin White Womens Jersey Nike Rhett Ellison Purple Jersey Kellen Winslow Jersey Andre Branch Jersey Elite Steven Jackson Black Jersey Authentic Ameer Abdullah Kids Jersey Youth Dawan Landry 4X Jersey Adam Hayward Jersey Deion Sanders Jersey Manny Ramirez Jersey Daniel Fells Jersey Jason Babin Authentic Jersey Youth Clinton McDonald medium Jersey Giovani Bernard Womens Jersey Youth Mario Williams medium Jersey Youth Leon Hall Orange Jersey Tommy McDonald Authentic Jersey Womens Byron Bell Jersey Jon Baldwin Red Jersey Cairo Santos Womens Jersey Alameda Ta'amu Authentic Jersey Eric Ebron Jersey Chris Carter L Jersey Erik Pears Womens Jersey Leonard Johnson Authentic Jersey Jared Cook Womens Jersey C.J. Fiedorowicz Authentic Jersey Youth Jason Verrett elite Jersey Michael Harris Jersey Lardarius Webb Jersey Authentic Anthony Spencer Black Jersey Jim McMahon Womens Jersey Anthony McCoy Authentic Jersey Kenny Britt L Jersey Anthony Spencer Authentic Jersey Brian Schwenke Womens Jersey Brandon Bolden Authentic Jersey Reggie Wayne Jersey